Kompetisie tyd.

Wen R500 Koopbewys van Dovetail. Stuur jou NAAM, VAN en FOTO of VIDEO van jou produk wat jy by ons gekoop het met jouself of die persoon vir wie jy dit gekoop het in die foto of video na Lizelle whatapp 0832574041. En kort “review” van jou produk.Inskrywings sal op social media gebruik word.

Kompetisie sluit 19 Julie 2023.

DOVETAIL-AMMUNISIEKISSIES se wenner!
Baie geluk aan Bertie Badenhorst April 2023 se wenner.
Dankie aan SA Jagter/Hunter magazine tydskrif vir die wonderlike voorreg om vir jare reeds deel te wees van jul tydskrif se maandelikse kompetisie.
Vir navrae kontak Lizelle op 083 257 4041 op whatsapp.