Client Testimonials

Whats Our Customers Say

Baie Dankie Lizelle. Ek is baie gelukkig met my twee boksies
Gert Louw
Het al 8 patroon kassies en laai borde by Lizelle gekoop en dis puik. Behalwe dat dit beautiful patroon kassies is dit puik vir wanneer jy is son skiet (veld skiet gong skiet) die patrone bly koel binne al staan boksie in son.
Marco Sonnika Oosthuizen
Baie dankie vir n puil produk enuitsonderlikke diens. Het ontvang en baie tevrede sal jou beslis aanbeveel.
Dave Hoy
Quality product and super fast service. Thank you so so much. Brilliant service. The best gifts for any hunter/sportsman
Bruce Lywood
The service is EXCELLENT, products are of high quality and so much effort is put in from the team to accommodate my requests. Highly recommended, very professional service! Would definitely support again.
Clorinda Nieuwoudt
Hi Lizelle wil net graag vir julle se baie dankie vir my boksies wat julle gemaak het vir my net soos ek dit wil her vir beter kon ek nie vra nie. Julle lewer altyd net die beste en ook nie gewag nie. Kan nie wag om my volgende een te bestel nie sal gou weer hoor van my, Weereens dankie, julle is die beste
Koos Strydom
I can highly recommend these people for any ammo related wood boxes they courier anywhere. These boxes are really solid. I received my dovetail wooden ammo box in 2 days after oderering.
Manuel Cassiano Fernandes
Hierdie is my man se pride and joy! Dankie Lizelle vir so ideale geskenk.
Chantelle Vogel
Goeiemore Lizelle, my twee kissies het pas arriveer. Hulle is pragtig en puik kwaliteit. Jou vriendelikheid, hulpvaardigheid en puik diens was besonder waardeer. Baie dankie. Beste groete.
Gerrie Vosser
Weereens dankie vir die goeie en vinnige diens. Sal julle verseker aanbeveel vir ALMAL of huller nou jag of nie.
Zaskia
Ek wil net graag vit Lizelle Louw dankie se wat uit haar pad gegaan het vir n pragtige geskenk vir my seun. Ekt die Dinsdag -n vakansie dag geskakel en die Woensdag het my koerier kom oplaai. Julle is awesome Lizelle. My kind se dis die beste gift ooit. Dankie!
Magda
Hi all, must say ... placed my order and had the best service from ANYBODY in a long time. Great product and can honestly recommend dealing with Lizelle. Thanks again
Hendrik Nel
Hi Lizelle. Got the second set of boxes once again superb service and three very very happy guys that are satisfied. A huge thank you and highly recommended to anyone who wants to order!
Bryan Hyland
Hi Lizelle. Al twee bokse is ontvang en jy het twee jagters baie bly gemaak. Vinnige en baie vriendelike diens van hoogstaande gehalte. Nogmaals baie dankie.
Dewald Steyn
Ek is 100% n fan van die. Die diens is fantasties en die eind produk is nog mooier en beter as op die fotos. Ek sal julle vit enige iemand aanbeveel. Dankie Lizelle vir my boksies, dis beter as wat ek voor kon vra. En jou diens is uit die boeke!
Lydia Wallis
Hi Lizelle, genade, LOVE! is 'n understatement! Ek het die boksies ontvang, hulle is PRAGTIG! Baie dankie.
Bryan Hyland
Hi Lizelle. I got my 4 boxes and they are fantastic!. All the guys are very very inpressed. Thank you for your fast and amazing service 100% recommendation.
Jaclyn
Julle werk is regtig pragtig. Iets om trots te wees op. Goeie, vriendelike en vinnige diens
Eugene Bryant
Baie Dankie Lizelle, my vrou het by jou 2 bestel en dit was my kers geskenk, ek moet se dit was a besonderse geskenk, vakmanskap is uitstekend en hulle sal vir die res van my lewe spesiaal bly. Baie baie dankie.
Angelo Spreafico
Baie dankie vir die pragtige boksie wat jy en Rudie vir my gemaak het, met die liefde en profesionaliteit eat daarmee gepaard gaan ek waardeer dit baie
Johan Nel
-Ballistic Beast Precision SA gebruik al vir baie lank Lizelle hulle se boksies en baie van my kliente ook .. ons love daai boksies !!
Leon Henrico
Kan regtig hierdie boksies aanbeveel mense. Ideale geskenke - veral vir daai vriende/pa's en jagters wat reeds alles het. Goeie werk Lizelle!
Marcel Eugene Brown
Ek het self 'n boks present gekry en dis genuine baie mooi. dankie Lizelle Louw.
Eduard Yorker Schultz
Ons het 4 kassies laat maak vir ons jaggroep PHB en almal baie in hulle skik. Dankie Lizelle. Kom aan manne ondersteun hulle gerus.
Len Muller
Dankie Lizelle louw. Jul kassies is baie mooi. Julle is puik.
Christo Van Rooyen
Manne en vroue. Julle kan die vrou ondersteun. Het 2 by haar gekoop. Vinnig en baie baie netjies. Afwerking binne en buite is baie netjies. Hulle doen regtig moeite met die kassies. Baie dankie. Corne Nel- Ja Wimpie ek kan dit ook beam stunning mooi Al my pelle Jaloers dankie Lizelle Louw
Wimpie Botha
Hierdie is regtig die mooiste,n erfstuk gewis,en hulle diens is puik,ons is baie gelukkig
Leoni Langemaat
Beste diens ooit gekry by Lizelle puik produk julle sal nie n fout maak om te bestel nie
Boeta Opperman
Hi Lizelle - dankie baie vir my boksies - baie netjies gedoen en baie goeie diens self met die aflewering - sal enige tyd weer met julle besigheid doen - kry min mense wat nog so goeie produk met diens verskaf
Jaco Lamprecht
Baie baie dankie vir die flink diens. Die kassies is regtig iets besonders. Julle kan hulle gerus ondersteun. Puik werk Lizelle!
Ian Van Der Westhuizen
Ek het drie van hierdie houers gekoop. Gun my om gou terugvoering te gee.In die eerste plek, die vakmanskap en afwerking is van uitstaande gehalte. In die tweede plek, die diens -- kommunikasie, flinke uitvoering van bestelling, ens. -- is uit die boonste rakke. Sonder enige huiwering sal ek Lizelle-hulle weer ondersteun.
Johan Jacobs
Dit is die beste diens wat ek nog ooit gehad het in in baie lang tyd dan nie eers gepraat van die werk wat jul in die boksies in gesit het nie dit is regtig die mooite werd gewees om een te koop want jy sal nie weer so een kry nie baie dankie vir jul moeite en goeie diens Ek sal binnekort nog ‘n besteling plaas
Grant Wright
Lizelle Louw baie dankie vir puik diens en 'n puik produk. Die vakmanskap is uitstaande die konstante kommunikasie van bestelling tot aflewering is ongehoord van. Ek se vir jou dankie en met so 'n besigheidsin wens ek julle alle voorspoed in die toekoms in. Die regering kan iets by julle kom leer van dienslewering en kwaliteit werk. Baie dankie. Ek is stom geslaan oor die kwaliteit diens en produk.
Freund Oberholzer
Eks mal oor my kassie!! Beste produk nou op die mark ! Lizelle Louw mag maar! Dankie
Willie Nel
Dankie, die kassies is stunning en goed gemaak, behoort jare se diens uit hom te kry.
Almero du Pisanie
Hi Almal. Wil net graag laat weet. Het vandag my 4 Amo Boksies ontvang en Wow wow wow. Die is verby mooi en baie goeie kwaliteit! Baie goeie diens, hulle het my die heeltyd op hoogte gehou en moet se, regtig waar n goeie produk! Weereens baie dankie aan Lizelle en haar man. N baie tevrede klient Innus
Innus Liebenberg
Kan stem baie goeie diens Myne was op kort kennisgewing vir 'n verjaarsdag persent spesiaal ingewerk en voor ek kon dink was dit by my afgelwer in Worcester, Weskaap. Baie mooi boxie. Goeie vakmanskap
Louis Becker
Ek het vandag die aflewering van die 4 kassies ontvang. Kwaliteit is uitstekend. Kan die kassie aan alle toegewyde jagters aanbeveel.
Jaco Steyn
My broer het sy geskenk gekry. Hy is in sy noppies oor sy nuwe kassie en hy se dit is bitter baie mooi gedoen. Baie dankie vir die moeite met die kassie en alles wat daarmee saam gaan. Dit word baie waardeer! Sal enige tyd weer een bestel!
Johan Du Plessis
Dankie Lizelle. Ammo boksies is baie netjies
Kobus Vermaak
Ek het al 8 kissies gekoop. Beslis uitstaande kwaliteit
Eben Louw Tollie
Baie dankie vir my en Freddie se kassies Lizelle .. julle diens en kwaliteit is onverbeterlik !! Dit is altyd lekker om met julle besigheid te doen .. baie dankie daarvoor !!
Leon Hendrico
Hi there Lezelle i got my 4 boxs and they are fantastic. All the guys very very impresed thank you for the fast and amazing service 100% recommendation
Bryan Hyland
Mense, julle sal nie spyt wees nie. Dit is die ideale geskenk. My skoonpa is baie tevrede met syne.
Cobus Lubbe
More Lizelle, ek het my kassie ontvang en dit is nog mooier in werklikheid. My man gaan so in sy skik wees daarmee. Dankie
Louwlette
Dankie vir jou vinnige diens. Dis 'n plesier om sulke besigheid te doen xx
Anrika
Dis sò mooi en spesiaal. Ons ook baie tevrede, ek wil nog bestel, sal jou WatsApp!
Elsabé Naudé
Baie dankie vir die uitstekende diens. Ek gaan beslis vir almal van jou puik produk vertel.
Ian Vos
Uitstekende diens en produk
Lizel Venter
Thank you very much for my ammo box's !!! They are fantastic and of top QUALITY !!!!! Well done !! Regards
Ian Van Der Spuy
Uitstekende diens. Binne 3 dae gekry al die pad in Bredasdorp waar ons op vakansie was. Ons het sommer dadelik n 2de een bestel en ook al ontvang. Kwaliteit is uit die boonste rakke. Dankie!
George Cronje
Aan al my FB friende. Julel sal NOOIT spyt wees as julle van die kassies vir julle vuurwapens se ammunisie bestel nie.
Cobus Lubbe
Baie dankie vir my ammunisiekassie. Vir alle persone wat ‘n vuurwapen besit, hierdie ammunisiekassie is ‘n moet om te kry. Ek het hierdie kassie gewen deur vir die kompetisie in te skryf in SA Jagters tydskrif. Ek het my kassie ontvang presies soos ek dit wou gehad het. Wat ‘n stukkie pragtige handewerk. Ek is hoogs tevrede. Dit is van goeie kwaliteit. Dit is ook ideal vir ‘n geskenk. Baie dankie Lizelle.
Piera Rheeders
Dankie vir my boksie Lizelle. Ek is hoog in my noppies - dis presies soos ek dit wou gehad het. Julle kwaliteit en diens is uitstekend
Otto Knoesen
Open chat
1
Hello, How can I help?
Hi There,
How can I assist?